Huisgenoot

KYK HOE LEES EK, JULLE!

SY SIT op die mat met leeskaarte en boeke om haar gestrooi. Sy tel ’n leeskaart op en klank elke letter sorgvuldig uit. “My cap has gum on it,” lees sy.

“Mooi so, Lethu!” laat haar ma hoor.

Dit sou reeds indrukwekkend gewees het as Lethukuthula Bhengu in gr. 1 was, maar die kleuter is net drie jaar oud

Dis ’n ouderdom waarop baie kleintjies nog leer om in volsinne te praat. Tog kan Lethu eenvoudige woorde klank, tot by 20 tel, en die meeste vorms uitken.

Die kleinding van Soweto het onlangs ’n internetsensasie geword toe ’n TikTok-video waarin sy lees soos ’n veldbrand versprei het en byna 3 miljoen “likes”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related