Huisgenoot

DROME VIR MY BOEKKLUB

VROEG Saterdagoggende al begin die koor van kinderstemme rondom Sindeka Mandoyi se huis opklink, want hulle kan eenvoudig nie wag nie.

Dan breek die middaguur eindelik aan en 30 stuks kinders maak hulle so gemaklik as wat hulle kan in ’n hut naby Sindeka se blyplek. Hulle sit omtrent bo-op mekaar, maar niemand gee om nie, want gou word hulle weggevoer na ’n wêreld waar alles moontlik is, maak nie saak wie of wat jy is nie.

Die klankbaan van hul drome is Sindeka (29) se stem wat boeiend vir hulle voorlees, want dié is die weeklikse samekoms van Philippi se boekklub. Twee uur lank vergeet die kinders van al die uitdagings en harde

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot4 min read
Ongewerwelde Diere
KAN jy glo 97% van diere op Aarde het nie ’n ruggraat nie. Dit klink ongelooflik, maar dis waar, en jy sal sien dat hierdie ongewerweldes van die vreemdste en wonderlikste wesens is wat jy kan teëkom! Daar is nagenoeg 35 groepe ongewerweldes, en somm
Huisgenoot6 min read
Doodgewoon
DIS die middel van die nag, die middel van Mei, die middel van die neëntigs. Ons is in ons vroeë twintigs, op die N1 iewers anderkant Bloemfontein. Ver anderkant. Anderkant Welkom ook. Op pad na ’n vriend in die noorde. Die radio vang lankal net ’n g

Related