Landbouweekblad

Soveel leergeleenthede op ’n plaas

Daar gebeur elke dag iets op ’n plaas of in die veld waaruit ’n mens kan leer. Van die opwindende insekte en plante wat jy kan sien tot die lammers se bene wat jy kan tel of al die hoeke wat jy met ’n gradeboog kan meet.

Die daaglikse ontdekkingstog is een van die redes wat Pieter en Elizna Louw van die plaas Brandkop in die distrik Nieuwoudtville in Maart 2020 laat besluit het om met tuisonderrig vir hul twee dogters, Jana en Anneli, te begin.

Hul Facebookblad “Brandkop Tuisonderrig” gee ’n kykie in hul dogters se interessante en gekoesterde skooldae.

Dit was nie ’n maklike besluit nie. Pieter en Elizna sê hulle het lank gewik en weeg, baie navorsing gedoen en ernstig gebid voordat hulle die besluit geneem het.

“Ons kinders was in ’n klein private skool wat omtrent 15 jaar lank op Nieuwoudtville aan die gang was. Die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related