Kuier

OPJULMERKE, SKOOLTOE!

Oop en toe; weer oop en toe sommer wéér toe. Dít is wat gebeur het toe pres. Cyril Ramaphosa aankondig dat skole weer tydelik moes sluit totdat die aantal Covid-19-gevalle in die land gedaal het. Vir party kinders was dié nuus ’n blye verligting, maar dit het ook vir ander met groot kommer en onsekerheid oor hul toekoms gelaat.

Teen die tyd wat hierdie uitgawe ver-skyn, is skole waarskynlik weer oop, maar of dit wéér gaan sluit, is ’n ope vraag.

voort-Sedert die begin van die inperking moes kinders hul skoolwerk tuis voltooi. Ouers moes kinders se skoolwerk by skole optel of dit was vir hulle geWhatsApp en ge-email. Kinders moes dan tuis op hul eie met behulp van hul ouers

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Laat Kollageen Só Vir Jou Werk
Ai, as daar maar net ’n pilletjie was wat kon keer dat ek ouer begin lyk. Dalk het jy al voor die spieël gestaan en dié woorde gedink. Kollageen is dalk net dié wondermiddel, as jy die bekendes en influencers kan glo. Sommige vertel dit help onder me
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat
Kuier4 min read
’n Man Soos My Pa
My pa sou vanjaar 80 geraak het. Hy is reeds in 2004 oorlede. John Benjamin Ruiter was ’n komplekse man van inbors en trots, maar in hierdie jaar wat hy 80 sou word, kyk ek terug op sy lewe en besef ek hy was ’n man van paradoks. Hy was ingewikkeld,

Related