Vrouekeur

Besonderse BOLPLANTE

Affodille en tulpe is sekerlik van die mooiste bolplante wat daar is, maar mens moenie van hul families vergeet nie. Daar is talle bolplante, veral ons inheemse spesies, wat op ’n plekkie in tuine wag.

Die veranderinge wat herfs aan die natuur bring met ’n koeler klimaat laat groene na koper en goud verander en herinner ons dat dit tyd is om vir die aarde se herontwaking gereed te maak.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur3 min read
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton
Vrouekeur6 min read
Roep Van Die Uil
Dit is die oomblik van waarheid, weet Linda so deur haar paniek. As sy wil vlug voordat die persoon agter die gordyn uitkom, moet sy nóú, of anders … Sy pluk die gordyn opsy, die blompot gereed om mee te slaan. Dis ’n seun wat net so verskrik lyk as
Vrouekeur6 min read
Net ’n Drie Kan Vyf Tel
Hermien skuif tot op die punt van die stoel. Die uitgebleikte gordyne in die portaal eggo die afgeleefde skoolgebou. Almal is reeds huis toe. Behalwe meneer Pullen. Sy rem aan haar rok, trek dit oor haar knieë. Hierdie aansoek is kardinaal. Die kanto

Related