Die Tuinier Tydskrif

10 mooi somerbolle om nou te plant

Crocosmia

aklik-om-te-kweek en blomryke crocosmias is ʼn goeie keuse vir ʼn klompie helder kleurryke blomme in bietjie tuinskadu. Die stervormige oranje tot donkerrooi blomme is die inspirasie vir die volksnaam vallende sterre. Crocosmias is inheems in die oostelike streke van Suid-Afrika en verkies as sodanig warmer klimaatstreke, hoewel hulle oral gekweek kan word as die grond ʼn deklaag het om hulle warm te hou in die koue. Berei die grond voor met baie kompos en ʼn hand vol beenmeel, en maak seker dit dreineer goed. Hulle groei ook op ʼn sonnige plek en hou van matige water. As hulle eers in die tuin is, kan hulle daar bly. Knip bloot die stingels af as hulle geel geword en teruggesterf het en hulle kom weer op in die lente. Verdeel hulle

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif1 min read
Skoenlappertuinmaak
Buiten die estetiese aantrekkingskrag, dien skoenlappertuinmaak ook as ʼn opvoedkundige platform vir kinders en is ekologies belangrik. Skoenlappers in jou tuin dui op die skakel met die plaaslike ekostelsel, en die vestiging van ʼn skoenlappertuin kan
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Wat Om Te Doen Mei
Nog tyd om boontjies, blaarslaai, radyse, uie, beet, preie en wortels in koue en gematigde streke te saai. Hou die saadbakkies goed beskut en warm. Saai die saad in enkel-of dubbelrye 15 cm uitmekaar met ’n gaping van 75 cm tussen die dubbelrye om jo
Die Tuinier Tydskrif1 min read
SitroenVerbena
Sitroenverbena (Aloysia citrodora) is ’n uitstekende kruid as ’n plaasvervanger vir ’n groot suurlemoenboom. Uit al die suurlemoengeurige kruie is hierdie een die suurlemoenagtigste, so dit is goed vir ’n plek naby die kombuis om gereeld te gebruik.