Vrouekeur

Die wel & wee van BERTHA

Toe ’n figuur op 22 Oktober laas jaar op Tjattas se bed gelê het, het kykers bespiegel: “Wie kan dit wees? Tog nie Emma nie!” En inderdaad was heelwat van hulle reg. Want ná vyf jaar ís Emma weer terug in 7de Laan.

Terwyl ons in ’n restaurant vir omelette sit en wag, vertel Bertha geesdriftig van die nuwe laekoolhidraat-hoëvet-lewenstyl wat sy volg sedert sy en haar gesin verlede jaar aan die kykNET-reeks Slank deelgeneem het.

Mens kan sien dat die dieet soos ’n bom vir haar werk. Sy het ’n hele paar kilogramme afgeskud en haar gesig gloei, maar dit wil voorkom asof die gloed nie net veldiep is nie ...

Bertha het die vyf jaar gelede as permanente aktrise vaarwel toegeroep om meer tyd saam met haar gesin deur te bring, en sy is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Fotoblokraai
Voltooi die blokraai en gebruik die omkringde letters om die versteekte woord of naam te ontsyfer. Leidraad: Lewendige, opgewekte dansklanke OPLOSSING – Opskopmusiek
Vrouekeur1 min read
Sudoku 14
Voltooi die rooster sodat elke ry dwars, elke kolom af en elke 3x3- kassie die nommers 1 tot 9 bevat. Dis al wat jy moet doen! G’n wiskunde is nodig nie. Die rooster is vol syfers, maar niks hoef bymekaargetel te word nie. Jy los die raaisel met logi
Vrouekeur2 min read
Op Die Verhoog
In ’n tyd van onderduimsheid, magsug, rugstekery en korrupsie het die Metropolitan Opera in New York vroeër vanjaar ’n opera aangebied waarin al dié elemente van die huidige politieke bestel uitgebeeld word. Dié opera sou van 31 Maart af in Cinema No

Related