Huisgenoot

MÉÉR AS NET EMMA

‘EK HET NOU BAIE MEER TYD VIR MY GESIN, WAT MY BAIE GELUKKIG MAAK’

HAAR blou oë blink nog soos altyd. Daardie vurige bruinrooi lokke hang in bekende golwe oor haar skouers. Selfs haar fluweelstem is nog net so sag en teer, asof die tyd wat verbygaan nie sy merk kon laat op Bertha nie.

Al het baie dinge verander in die nege jaar sedert sy as die gewilde karakter Emma in 7de Laan Hillside en sy mense gegroet het, is die vernaamste daarvan dalk dít: Hier – nou, vandag – is sy in haar gelukkigste seisoen.

Nee, haar aandag is nie meer verdeel soos dit jare terug was nie. Sy bemoei haar nie meer met rillerskedules wat haar dae en weke lank weg van haar gesin hou nie. Sy fokus glad nie meer op wat die publiek van haar wil hê of verwag nie. Sy het haarself al die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related