Kuier

Shaleen SE STRYD

EK HET BAIE LIEFDE IN MY LEWE GEHAD EN SIEN DÍT AS MY GROOTSTE BLESSING OOIT.
SHALEEN SURTIE-RICHARDS

Hoe baie van ons kan terugkyk op ons lewens en met absolute eerlikheid en selfversekerheid sê:“As ek my lewe moet oorlewe, sal ek dit presies só lewe”. Wel, dis presies hoe die veteraan-aktrise Shaleen Surtie-Richards op 65 voel. Sy het vandag geen berou nie en is dankbaar vir al die lesse wat die lewe haar in goeie én slegte tye geleer het.

En van goeie én slegte tye kan Shaleen bladsye en boeke vol skryf, want sy gaan tans, soos baie ander kunstenaars finansieel deur ’n baie moeilike tyd weens die Covid-19-pandemie en inperking se nagevolge. Daaroor gaan dié uitgesproke aktrise nie die waarheid wegsteek nie.

“Die ironie is ek verskyn op die voorblad van Kuier, maar hier kry ek ’n (aanmaning) brief van Absa se sheriff… Dit gaan sleg… Ek het nie eens geld vir elektrisiteit of kos nie en ek sukkel om my huis te behou. Ek maak staat op vriende en familie om nou en dan vir my iets (geld) te stuur.

“Dit maak seer. Ek het standing ovations (in my loopbaan) gekry en huise (teaters) uitverkoop. My werk en reputasie spreek vanself. Ek voel ek verdien dit nie,”erken Shaleen openhartig vanuit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Kuier
REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Zaida Swart, Haidee Muller-Isaacs, Maretha Botes, Enrico Claassen, Chrislyn
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier1 min read
Arendsvlei Toets Jou Kennis
1 In watter jaar het die sepie sy debuut gemaak? 2 Janice is nou die eienaar van Mortlocks, maar aan wie het dit eers behoort? 3 Wie is die pa van Wendy se dogter, Debra? 4 Watter Galant woeker ook agter die skerms as regisseur? 5 Watter veteraanaktr

Related