Vrouekeur

Geniet gnocchi

AARTAPPELGNOCCHI

4 porsies

600 g kapokaartappels
200 g koekmeel
45 ml (3 e) botter, gesmelt
2 eiers, geklits sout en peper

Meng alle bestanddele. Knie liggies tot sagte deeg vorm. Bestrooi oppervlak met koekmeel en rol in slangetjie so dik soos jou wysvinger. Met jou duim of vurk druk stukkies teen oppervlakte om klein holte te vorm.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Fotoblokraai
Voltooi die blokraai en gebruik die omkringde letters om die versteekte woord of naam te ontsyfer. Leidraad: Lewendige, opgewekte dansklanke OPLOSSING – Opskopmusiek
Vrouekeur1 min read
Sudoku 14
Voltooi die rooster sodat elke ry dwars, elke kolom af en elke 3x3- kassie die nommers 1 tot 9 bevat. Dis al wat jy moet doen! G’n wiskunde is nodig nie. Die rooster is vol syfers, maar niks hoef bymekaargetel te word nie. Jy los die raaisel met logi
Vrouekeur2 min read
Op Die Verhoog
In ’n tyd van onderduimsheid, magsug, rugstekery en korrupsie het die Metropolitan Opera in New York vroeër vanjaar ’n opera aangebied waarin al dié elemente van die huidige politieke bestel uitgebeeld word. Dié opera sou van 31 Maart af in Cinema No

Related