Vrouekeur

Jy kan klim of jy kan oor jou berge kerm

By Anne Marais se artikel “Klim jou Everest” op bl 24 vind ek aanklank. Niemand ontkom daaglikse, maar ook langdurige uitdagings nie. Ons almal moet elke dag ’n heuwel of ’n berg uitklim en soms staan ons aan die voet van ’n majestueuse berg wat onklimbaar lyk.

Jare gelede, in 2004 om presies te wees, het ek letterlik en figuurlik aan die voet van ’n hoë berg gestaan wat ek moes uitklim.

Twee van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Sudoku 14
Voltooi die rooster sodat elke ry dwars, elke kolom af en elke 3x3- kassie die nommers 1 tot 9 bevat. Dis al wat jy moet doen! G’n wiskunde is nodig nie. Die rooster is vol syfers, maar niks hoef bymekaargetel te word nie. Jy los die raaisel met logi
Vrouekeur1 min read
Woordspel 14
Hoeveel woorde van vier (4) of meer letters kan jy uit die gegewe letters saamstel? Elke letter in die rooster mag net een keer in ’n woord voorkom. Elke woord moet die letter in die ingekleurde blokkie bevat en daar moet minstens een woord met nege
Vrouekeur1 min read
Diere Onder Die Son!
Pikkie is ’n pou met die pragtigste vere. “Kyk net hoe pronk ek,” sê Pikkie. Kleur die rooster volgens die nommers in om te sien hoe Pikkie pronk.

Related