Grondpadjuwele
Jan 27, 2020
5 minutes
Hier aan die Tuinroete, en ek glo enige ander plek, is dit so maklik om op ’n Sondag jou padkos te pak, in jou motor te klim en jou voertuig se neus oor die berg te steek en al die juweeltjies langs minder bekende paaie te ontdek. En met die brande verlede jaar in die Wes-Kaap het ek ook besef jy moet nooit besoeke uitstel nie.
In vandag se gejaagde lewe ry mens so maklik van punt A na punt B sonder om al die juweeltjies op ’n verlate afdraaipad raak te sien. Ek het net weer besef van uitstel kom afstel, of dalk ’n brand wat alles in puin lê. Moenie haastig raak nie, draai af en ontdek die kosbare plekkies om jou.
In Oktober verlede jaar het ’n geweldige brand alles
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days