Vrouekeur

Lewenslesse op die skoolterrein

Dit het met aksie begin en met aksie geëindig. Die een was alles net ´n storie, die ander was die naakte werklikheid.

Ons was drie maats op laerskool. Was ons die vaalseuns? Ons was vir seker nie gespierde sportsterre nie, maar ook nou weer nie een ’n bleek boekvraat met dik brilglase en die haarsny van ’n bysterling nie.

Oor Pieter het ek al hier geskryf, hoe ons in sy selfgeboude motorkar op

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur3 min read
Besonderse BOLPLANTE
Affodille en tulpe is sekerlik van die mooiste bolplante wat daar is, maar mens moenie van hul families vergeet nie. Daar is talle bolplante, veral ons inheemse spesies, wat op ’n plekkie in tuine wag. Die veranderinge wat herfs aan die natuur bring
Vrouekeur1 min read
Diere Onder Die Son!
Pikkie is ’n pou met die pragtigste vere. “Kyk net hoe pronk ek,” sê Pikkie. Kleur die rooster volgens die nommers in om te sien hoe Pikkie pronk.
Vrouekeur1 min read
Soet Bederf
12 kolwyntjies 210 ml (200 g) botter, kamertemperatuur210 ml (200 g) strooisuiker10 ml (2 t) vanieljegeursel4 groot eiers375 ml (200 g) koekmeel10 ml (2 t) bakpoeier 2 plakke (160 g) melksjokolade155 ml (150 g) botter, sag565 ml (300 g) versiersuiker

Related