Vrouekeur

GEPOT: Treffers, vullers & tuimelaars

EERS DIE TREFFER

ie trefferplant is gewoonlik ’n hoë, opvallende fokusplant wat in die middel van die houer geplaas word. In dié samestelling het ons ’n gebruik. Dié immergroen struik is polvormend en spog met skitterende maroen blare met intense pienk rande. Die blaarkleur versterk nader aan die basis. groei in volle son tot halfskadu en word ongeveer 1,2 m hoog.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur3 min read
Besonderse BOLPLANTE
Affodille en tulpe is sekerlik van die mooiste bolplante wat daar is, maar mens moenie van hul families vergeet nie. Daar is talle bolplante, veral ons inheemse spesies, wat op ’n plekkie in tuine wag. Die veranderinge wat herfs aan die natuur bring
Vrouekeur1 min read
Diere Onder Die Son!
Pikkie is ’n pou met die pragtigste vere. “Kyk net hoe pronk ek,” sê Pikkie. Kleur die rooster volgens die nommers in om te sien hoe Pikkie pronk.
Vrouekeur1 min read
Soet Bederf
12 kolwyntjies 210 ml (200 g) botter, kamertemperatuur210 ml (200 g) strooisuiker10 ml (2 t) vanieljegeursel4 groot eiers375 ml (200 g) koekmeel10 ml (2 t) bakpoeier 2 plakke (160 g) melksjokolade155 ml (150 g) botter, sag565 ml (300 g) versiersuiker