Vrouekeur

Versiersuiker

“Hallo, my lief! Wil maar net sê ek dink aan jou vandag en … maak asseblief seker jy is vanaand betyds vir die partytjie, dat jou hare netjies is. En onthou in hemelsnaam om die koek te gaan oplaai. O ja, jy is baie handsome en stuur sommer ’n voice note terug om te bevestig dat alles reg is, want ek is net bang jy vergeet al weer. Ek’s bietjie nervous oor die party. Anyway. Mwah!”

Kobus Nienaber luister na sy vrou se stemboodskap terwyl hy sy klaskamerdeur oopstoot. Binne tien minute strompel daar ’n klomp graad 12’s oor die drumpel wat nie ’n flenter kan omgee oor Afrikaans as vaktaal nie.

Soos gewoonlik is die frase “Tjip en Dip” op die swartbord geskryf. Elke dag, reeds ’n jaar lank, begroet dié woorde hom. Dan vee hy die bord maar weer skoon. En môre

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur3 min read
Kies ’n Boek
Ronelda Kamfer se gedigte is woedend, sarkasties en skerp. En juis daarom is hulle so onthutsend en onignoreerbaar. Jy kan jou deur die woede laat opsweep, jy kan geskok wees daardeur, jy kan jou daarvoor vererg, jy kan dit probeer rasionaliseer, maa
Vrouekeur3 min read
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton
Vrouekeur2 min read
Pantoffels
MOEILIKHEIDSGRAAD: ★ 110 g Chunky (blou) of 70 g Seriously Chunky (rooi) per paar 8 mm-breinaalde aw = aweregs H/af = heg af r = regs rs = reksteek (elke ry regs) Pas 5–6(7–8) voetgrootte ▶ Gebruik breidraad wat jy beskikbaar het en pas die hoeveelhe

Related