Gert Basson se eerste verhaal word in Die Jongspan gepubliseer terwyl hy in standerd drie is.
Geboortenaam Gert Cornelius Basson
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep Joernalis, r...view moreGert Basson se eerste verhaal word in Die Jongspan gepubliseer terwyl hy in standerd drie is.
Geboortenaam Gert Cornelius Basson
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep Joernalis, redakteur, skrywer.
Skrywersname:
Gert Basson
Dirk de Beer
Lindeque de Beer
Cor Lindeque
Hugo le Roux
Danz Cloete
Chris Sasner
Gert Cornelius
Werke:
Gert Basson
Die Nagvalke
Waar Gode Tuimel
Man met die Donker Bril
Prinses Dou-ogies
Hugo le Roux
Hand van vergelding
Bloedfamilie
Bloedoffer vir Lilith
Meer as moord
Kamerling – moord op die drumpel
Helkruin
Terwyl die krokodil sing
Chris Sasner
Die Swart Kat slaan neer, en ander avonture
Die Swart Kat slaan 'n ster, en verdere avonture
Die Swart Kat slaan 'n noot, en ander avonture
Die Swart Kat slaan 'n nar, en ander avonture
Die Swart Kat slaan 'n vos, en verdere avonture
Gert Cornelius
Nagstories: laatnagverhale oor gruwels en die bonatuurlike
Cor Lindeque
Sarie Marie Moe – waarnatoe?
Boetaman se Opperaffertrapper
Snoerkie-hulle in die Okkiebokkiebosveld
Danz Cloete
Lans le Fleur – hardekwas
Dubbelslag: twee speurspanningsverhale
Dirk de Beer
Die nagvalke
Lindeque de Beer (Samesteller)
Bevange
Onbevange
Naglopers : verhale van die bonatuurlike en onverklaarbare
Kortetjies vir die katel
Vangnet
Die Goeie gety
Drif
Dwalers
So op jou gemak
Vuur!view less