Vrouekeur

Dapper stapper

Anette Grobler van Kaapstad was in die weermag en een van die eerste vroue wat vir Recce-opleiding gekeur is. Sy vorm deel van mentorskapprogramme vir jongmense, maar doen nou vyf verskillende staproetes, tot in Angola. Tussendeur werk hierdie besige vrou ook by die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie.

Sy was die eerste mens wat alleen die 570 km van die Namibiese Skedelkus afgelê het om geld vir die Nasionale Instituut vir Dowes in te samel. Dis waar die naam van Silent Steps, haar staponderneming, vandaan kom.

Met haar Skedelkus-staptog moes sy eiehandig die berugte woestynleeu, bruin hiëna en klein kronkelende adder wat homself onder woestynsand begrawe, trotseer. Die San noem die Skedelkus “die land wat God in woede geskape het” weens die uitermatige weersomstandighede, afgesonderdheid en berugte wind, wat alles aan flarde ruk. Die naam wat Anette vir haar onderneming gekies het, is ’n metafoor vir die stilte wat dowes daagliks ervaar.

Sy het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
KOMBERS Van HOEK Tot KANT
MOEILIKHEIDSGRAAD: ★ COTTON CANDY 4-draad (200 g-balle) 8 balle in Kleur 02 (skakerings van blou, beige en bruin) 4 mm-naalde 4 mm-hekelnaald E/af = end af r = regs rVa = regs voor en agter in steek r2tes = regs 2 steke tesame ste = steke Pas enkelbe
Vrouekeur3 min read
Die Belangrikste Boek
Ds Janine Bevolo-Manders is verbonde aan die Nederduitsch Hervormde Kerk Witfontein in Pretoria-Noord en is al 20+ jaar ’n predikant Die maatskappy Fedex het ’n advertensie gehad wat hulle op die fliek Castaway geskoei het. In die fliek is Tom Hanks
Vrouekeur3 min read
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton

Related