Vrouekeur

As MOED VERLOOR nie ’n opsie is nie

Dit het hele gemeenskappe op die randjie van ineenstorting gebring. Van die boere het niks meer op die tafel nie, laat staan nog kos vir hul diere. Waterbronne droog op. Selfs kokerbome en skilpaaie vrek weens ’n gebrek aan reën. Slegs die milde hulpverlening van die private sektor gee in dié tyd hoop.

“In een van die roerendste droogtetonele sit ’n jong boer kop onderstebo in sy bakkie. Hy sien nie kans om die lammertjies te sien wat aan hul dooie ma’s probeer drink nie,” vertel Anoeschka von Meck, die skrywer van Net voor die droogte my breek. In nog ’n aangrypende toneel, dié slag ’n video wat op sosiale media gedeel word, staan ’n oorstelpte Roelof van der Merwe (54) by ’n vragmotor vol voerskenkings en bid terwyl die trane vloei.

“Die emosie gaan saam met ons geloof. Jy kan nie in sulke omstandighede leef en voortgaan sonder geloof nie,” verduidelik sy vrou, Charlene. “Om te kyk

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Fotoblokraai
Voltooi die blokraai en gebruik die omkringde letters om die versteekte woord of naam te ontsyfer. Leidraad: Lewendige, opgewekte dansklanke OPLOSSING – Opskopmusiek
Vrouekeur1 min read
Sudoku 14
Voltooi die rooster sodat elke ry dwars, elke kolom af en elke 3x3- kassie die nommers 1 tot 9 bevat. Dis al wat jy moet doen! G’n wiskunde is nodig nie. Die rooster is vol syfers, maar niks hoef bymekaargetel te word nie. Jy los die raaisel met logi
Vrouekeur2 min read
Op Die Verhoog
In ’n tyd van onderduimsheid, magsug, rugstekery en korrupsie het die Metropolitan Opera in New York vroeër vanjaar ’n opera aangebied waarin al dié elemente van die huidige politieke bestel uitgebeeld word. Dié opera sou van 31 Maart af in Cinema No

Related