BOERE SKENK RUIM EN VINNIG, AL GAAN DIT SWAAR
Apr 30, 2020
2 minutes
VIDA BOOYSEN
FOTO: VERSKAF
FOTO:CHRISTO VAN DER RHEEDE
FOTO: VERSKAF
BOERE en landbou-organisasies het die afgelope weke vinnig ingespring om die kosnood onder arm en ingeperkte Suid-Afrikaners met skenkings te probeer verlig.
Ondanks die inperking se rompslomp en logistieke probleme het reuse-vragte voedsel vanuit die landbougemeenskap na desperate gesinne gevloei. Dikwels was boere die eerstes was bewus was van
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days