GROEIENDE NOOD NOOP NOUER SAMEWERKING
May 29, 2020
2 minutes
— FREDALETTE UYS
FOTO: VERSKAF
IN die Noord-Kaap, waar die Covid-19-krisis die bestaande nood weens die voortslepende droogte vererger, beweeg gemeenskappe en hulporganisasies al hoe nader aan mekaar om die nood te verlig.
“Die Noord-Kaap se grootste probleem is nie die koronavirus of die inperking nie, maar die droogte. Mense dink die droogte is verby en korona is nou die grootste probleem,” sê me. Janine
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days