Vrouekeur

MODERNE SLAWERNY

Mensehandel floreer op ons kontinent en ook in Suid-Afrika. Daar is na wat berig word miljoene slagoffers in ons land terwyl na bewering slegs 50 000 tot 100 000 gevalle jaarliks aan die lig gebring word.

Baie mense is onder die indruk dat mensehandel neerkom op die ontvoering van jong meisies wat in skeepskratte gesmyt en na oorsese harems geneem word, iets wat waarskynlik oorwegend aan fopnuus gewyt kan word. Mensehandel vind ook plaas wanneer weerlose mense vir kommersiële doeleindes uitverhuur word.

’n Polisiewoordvoerder van die Kinder-beskermingseenheid op ’n plattelandse dorp in die noorde van ons land vertel hoe jong meisies vir prostitusie-doeleindes op een plek aangehou word. Om so op een plek vir hierdie doeleindes aangehou te word, is ook mensehandel. Dit sluit ook gedwonge en onbetaalde arbeid in.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur3 min read
Besonderse BOLPLANTE
Affodille en tulpe is sekerlik van die mooiste bolplante wat daar is, maar mens moenie van hul families vergeet nie. Daar is talle bolplante, veral ons inheemse spesies, wat op ’n plekkie in tuine wag. Die veranderinge wat herfs aan die natuur bring
Vrouekeur1 min read
Diere Onder Die Son!
Pikkie is ’n pou met die pragtigste vere. “Kyk net hoe pronk ek,” sê Pikkie. Kleur die rooster volgens die nommers in om te sien hoe Pikkie pronk.
Vrouekeur1 min read
Soet Bederf
12 kolwyntjies 210 ml (200 g) botter, kamertemperatuur210 ml (200 g) strooisuiker10 ml (2 t) vanieljegeursel4 groot eiers375 ml (200 g) koekmeel10 ml (2 t) bakpoeier 2 plakke (160 g) melksjokolade155 ml (150 g) botter, sag565 ml (300 g) versiersuiker

Related