Kuier

MENSEHANDEL: DIE EUWEL ONDER ONS NEUS

Voor 19 Februarie was Joshlin Smith ‘n kind bekend aan net die mense rondom haar, maar sedert haar verdwyning op dié dag en haar foto soos ‘n veldbrand op sosiale en ander media versprei het, het sy ons almal se kind geword. Wat met haar gebeur het, is té bisar en té hartseer om te ignoreer, en dwing ons om opnuut na mensehandel en die impak van sosiale verval in ons gemeenskappe te kyk.

Navorsing wys armoede is een van die grootste dryfvere vir mensehandel (human trafficking).

Die nuus dat Joshlin se ma, Raquel “Kelly” Smith (33), ‘n selferkende tikgebruiker, haar na bewering vir R20 000 verkoop het, het skokgolwe deur die land gestuur en Saldanha-inwoners woedend gelaat.

Kelly is saam met haar kêrel, Jacquen “Boeta” Appollis (31), ‘n vriend, Steveno van Rhyn (27), en Phumza Sigaqa aangekla van ontvoering en mensehandel, berig Netwerk24. Die klagtes teen Phumza is intussen teruggetrek weens ‘n gebrek aan bewyse. Teen druktyd was Joshlin steeds vermis.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier7 min read
As Klaasvakie Wegkruipertjie Speel
Hande op as die bedkassie al jou kopkussing was terwyl jou kleuter jou hele bed oorvat. Of as jou baba net vir ‘n paar minute op ‘n slag slaap of jou skoolgaande kind nog laatnag wakker is en soggens vol nukke is met opstaantyd. Michey* ken dié gevoe
Kuier4 min read
Ekse, Nie Vyande Nie
Dis nooit maklik om te skei of uit ‘n verhouding te stap nie, en dis nog moeiliker as daar kinders betrokke is. Vir sommige ouers is dit boonop amper onmoontlik om mekaar daarna met respek en op ‘n civil manier te hanteer as dinge lelik skeefgeloop h
Kuier1 min read
Blokraai
NR. 372 1. Seun van ‘n ridder (9) 10. Ook hier (2) 12. Vrag (6) 13. Varswatervis (5) 14. Sluit ‘n gebed daarmee (4) 15. Pa en ma (5) 17. Tevore reeds (2) 18. Tronkkamer (3) 19. Onderaardse gange (7) 20. Ma-honde (4) 23. Kernagtige (7) 26. Gedagte (4)

Related