Kuier

FEITE-VINDER HET ‘N HART VIR KINDERS

Haar naam is sinoniem met feite uitgrawe, en die bekroonde Netwerk24-spesialis misdaadjoernalis Maygene de Wee doen dinge by the book.

Sy verpes fake news en is Netwerk24 se spesialis misdaadjoernalis, wat die Joshlin Smith-saak vir Netwerk24 aanlyn gebreek het, en aan die voorpunt daarvan gebly het.

Teen druktyd was die sesjarige Joshlin van Saldanha nog nie gevind nadat sy op 19 Februarie spoorloos verdwyn het nie. Haar ma, Kelly Smith (33), is een van vier beskuldigdes wat teregstaan op aanklagte van mensehandel en haar ontvoering.

Kelly, wat twee ander kinders het, het Joshlin volgens die polisie vir R20 000 verkoop, berig Netwerk24. Haar medebeskuldigdes is Jacquen (“Boeta”) Appollis (31), Steveno van Rhyn (27), en Lourentia (“Renze”) Lombaard (32).

Hulle het hul aansoek om borgtog laat vaar en was teen druktyd steeds in aanhouding. Hulle verskyn weer op 13 Mei in die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Die A-z Van K-beauty
Koreaanse skoonheidsorg, oftewel K-beauty, is al ‘n ruk lank die in-ding onder skoonheidskenners. Die klem is op moisturising, bestanddele wat sagkens op die vel werk, en ‘n natuurlike gloed van binne. Jy het dalk reeds produkte wat as Koreaanse skoo
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier1 min read
11 April 2024 Se Oplossings
VRAAG: Wie vertolk die rol van Penelope in Bridgerton? WENNER: STER-BLOKRAAI NR. 231 Ilse Swart, Melkbosstrand Dwars: 1. Kallus; 7. Boeke; 12. Ria; 13. Auk; 14. Onwel; 15. Irak; 16. Rigters; 17. Sensus; 21. Semi; 22. Meen; 25. Vlae; 27. Ore; 29. Invo

Related