Vrouekeur

Op die SKERM

ROLPRENTE

UNDERWATER

Met Kristen Stewart en Vincent Cassel

Regisseur William Eubank

Avontuurdrama

Ai, Hollywood, waar is jul oorspronklikheid? Nie dat mens (letterlik!) in dié diepseerolprent kan neerdaal nie, want hierdie betrokke verspreiders wys selde voorvertonings van hul rolprente, daarom kan hierdie resensent net gis. Maar die storie klink-faam wat gereeld so verveeld met haar rolle lyk dat sy nie ’n emosie van ’n dag oud wys nie. Wie weet, dalk skud die aardbewing in hierdie fliek haar emosies wakker! Feit is, op die bodem kriewel iets onheilspellends rond. Dalk skrik sy oortuigend daarvoor! (Empire Entertainment)

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Bybelblokraai
Voltooi die blokraai en gebruik die omkringde letters om die versteekte woord of naam te ontsyfer. Leidraad: Sentrale leer van die Christendom oor die bestaan van God; die Vader, Seun en Heilige Gees OPLOSSING – Drie-eenheid ■
Vrouekeur1 min read
Diere Onder Die Son!
Pikkie is ’n pou met die pragtigste vere. “Kyk net hoe pronk ek,” sê Pikkie. Kleur die rooster volgens die nommers in om te sien hoe Pikkie pronk.
Vrouekeur3 min read
Besonderse BOLPLANTE
Affodille en tulpe is sekerlik van die mooiste bolplante wat daar is, maar mens moenie van hul families vergeet nie. Daar is talle bolplante, veral ons inheemse spesies, wat op ’n plekkie in tuine wag. Die veranderinge wat herfs aan die natuur bring

Related