Vrouekeur

Op die SKERM

ROLPRENTE

MIDWAY 6/10

Met Woody Harrelson en Ed Skrein

Regisseur Roland Emmerich

OORLOGDRAMA

Daar is al tevore (in 1976) ’n rolprent oor die slag van Midway gedurende die Tweede Wêreldoorlog gemaak. Hierdie is ’n nuwe weergawe. Dit loop weer die bloedige oorlogspore na van die veldslag van 1942, toe (1959) handel ook hierdie spanning, maar heel glansryk. Destyds, in die 1976-weergawe, was die rolprenttegnologie nog nie so gevorderd om die aanvalle realisties voor te stel nie, maar nou het rekenaartowenaars die veldslag vervolmaak. En as ’n epos oor die geweldige stryd, is hierdie een tegnies indrukwekkend, hoewel min van die tonele regtig boei. Die akteurs voer ook ’n opdraande stryd teen al die ontploffings. (Empire Entertainment)

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur3 min read
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton
Vrouekeur3 min read
Kies ’n Boek
Ronelda Kamfer se gedigte is woedend, sarkasties en skerp. En juis daarom is hulle so onthutsend en onignoreerbaar. Jy kan jou deur die woede laat opsweep, jy kan geskok wees daardeur, jy kan jou daarvoor vererg, jy kan dit probeer rasionaliseer, maa
Vrouekeur3 min read
Besonderse BOLPLANTE
Affodille en tulpe is sekerlik van die mooiste bolplante wat daar is, maar mens moenie van hul families vergeet nie. Daar is talle bolplante, veral ons inheemse spesies, wat op ’n plekkie in tuine wag. Die veranderinge wat herfs aan die natuur bring