Vrouekeur

KIETERKAT gaan DREIN toe

Ek, die vrolike Santie en Toeks is op pad Vosburg toe. Ons gaan kuier dikwels op die pragtige dorpie waar ons aan hul basaar deelneem waar die fraaiste goetertjies verkoop word. Toeks het tevore ’n porseleinpoppie gekoop wie se bymekaarbeentjies deur ’n toiletrol omring is waaroor ’n gehekelde oranje rokkie span.

Santie is in die blokkiesbloes-stadium en spog met ’n fraai nommertjie vol kleurspatsels. Sy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur3 min read
Besonderse BOLPLANTE
Affodille en tulpe is sekerlik van die mooiste bolplante wat daar is, maar mens moenie van hul families vergeet nie. Daar is talle bolplante, veral ons inheemse spesies, wat op ’n plekkie in tuine wag. Die veranderinge wat herfs aan die natuur bring
Vrouekeur1 min read
Diere Onder Die Son!
Pikkie is ’n pou met die pragtigste vere. “Kyk net hoe pronk ek,” sê Pikkie. Kleur die rooster volgens die nommers in om te sien hoe Pikkie pronk.
Vrouekeur1 min read
Soet Bederf
12 kolwyntjies 210 ml (200 g) botter, kamertemperatuur210 ml (200 g) strooisuiker10 ml (2 t) vanieljegeursel4 groot eiers375 ml (200 g) koekmeel10 ml (2 t) bakpoeier 2 plakke (160 g) melksjokolade155 ml (150 g) botter, sag565 ml (300 g) versiersuiker

Related Books & Audiobooks