SWART VOETE
Jan 17, 2020
3 minutes
LOUISE VENTER
Hy hoor sy ma vir aandete roep en spring van die klipmuur af. Sy pa kyk op toe hy inkom. Hy draf vinnig sodat niemand sy vuil voete kan sien nie.
“Laat ons bid,” sê sy pa toe hy op sy plek gaan sit. Naaste aan die stoof, waar ’n warmtetjie in die holte van sy rug kan bak.
Lekker vars brood ook vanaand, met ’n heuningbruin kors en dik plaasbotter. Hy dink weer aan die vliegtuig terwyl hy smeer. Wie sal hom kan
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days