Kuier

CAITY SE KANS

“Mammie, ek is honger,”sê Caity soos sy haar ma wakker maak. Dis donker in hul drievertrekplek. Ná 'n paar minute antwoord Babsie en staan op.

“Sit aan die lig, Mammie. Ek hou nie van die donkerte nie. Dit maak my bang,” sê die sewejarige Caity sag.

Babsie druk die skakelaar, maar dit bly donker. “Ai, Eskom,”sug sy. Sy voel-voel en haal 'n halwe kers uit die kombuiskaslaai. Sy steek dit aan en sit dit op die kassie onder die kombuisvenster.

“Waar op aarde is Biscuit?”wonder sy hardop oor hul kat. Hulle los die venster oop vir hom. “Wat pla jou dat jy dié tyd van die oggend wakker is? Dis nou eers 03:00. Hoekom is jy so nat gesweet? Is dit weer daai nagmerrie van jou?”praat sy terwyl sy 'n sny brood voor Caity sit.

Caity knik net en kyk na haar hande. Sy bars

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
KYK UIT! Juffrou X
1 Dié nuwe kykNET-dramareeks draai om die vuurvreter-onnie, Juffrou X (Trix Vivier), wat wiskunde gee by ‘n skool waar haar leerders geweldige uitdagings, soos armoede, misdaad, drank en dwelms, in die gesig staar. Wanneer sy hulle wil beskerm, word
Kuier5 min read
Hoe Gemaak Met ‘N ‘Klankie’?
Niemand het nog ooit gekla oor my asem nie, maar ‘n mens wonder mos maar soms. My man gee my party oggende so ‘n snaakse kyk wanneer ons wakker word en ek met hom begin praat. Dan hol ek gewoonlik badkamer toe om vinnig my mond te spoel en tande te b
Kuier5 min read
Energie Van alle Kante!
Energie is die vermoë om werk te verrig. Dit kan ook beskou word as die krag wat beweging of handeling teweegbring. Ons sien die uitwerking van energie oral. Plante gebruik son-energie om te groei. Karre gebruik petrol (chemiese energie) om van die e

Related