Ebook212 pages4 hours
Alles wat blink
Rating: 0 out of 5 stars
()
About this ebook
’n Welder, ’n sjef, ’n finansiële bestuurder en ’n fortuinverteller saam op die lang pad met ’n boks human remains...Om die as te strooi van ’n vriendin wat lank vooraf geweet het sy gaan doodgaan, is nie speletjies nie. Janine het gans te veel tyd gehad vir plannetjies maak en leidrade wegsteek vir hierdie laaste avontuur wat sy in as-vorm meemaak. Haar vier mede-avonturiers moet in ’n begraafplaas ronddrentel, die misterieuse Miskloof soek en teen kloktorings opklouter, om nie te praat nie van ’n vark met die naam Daisy wat dink die pad behoort aan haar.Die vier is mín lus. Maar wat nie doodmaak nie, maak sterk. Vir dié vier vroue wat bittermin ooghare het vir mekaar, is die swaarste taak om agter mekaar se toe deure in te loer – daar waar alles beslis nié blink nie.Einde ten laaste vind Sonja, Madie, Gerda en Karien egter dat dit makliker was om moeilik te wees vóór hul pienk Volksie se wiele uit die Kaap gerol het.
Author
Melissa Scharneck
Melissa Scharneck (Talia vat grond, Alles wat blink), is ’n onderwyseres op Queenstown. Haar sterreteken is Pisces. Sy geniet dit om in haar vrye tyd te skryf en in haar tuin te werk, terwyl sy selde skottelgoed of wasgoed was. Buiten skryf en tuinwerk hou sy haarself graag om die stoof en die TV doenig. Sy woon saam met haar seun en haar kat en is agterdogtig oor prinse op wit perde.
Related to Alles wat blink
Related ebooks
Stories uit 'n Straat Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Blonde bom Rating: 5 out of 5 stars5/5Tienerharte 3: Hartedief Rating: 5 out of 5 stars5/5Snak Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkadujagter Rating: 2 out of 5 stars2/5Tienerharte 2: Hartbreker Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsScore my 'n gwai Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie rugkant van die bruid Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAnderkant uit: Stories oor trauma en hoop: Stories oor trauma en hoop Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie dinge van ’n kind Rating: 5 out of 5 stars5/5Lindie Stander: Agter my glimlag Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Engel in die hoenderhok Rating: 3 out of 5 stars3/5’n Hart is so groot soos ’n vuis Rating: 4 out of 5 stars4/5In die buitenste ruimte Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTienerharte 4: Hartsnaar Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPsalms van 'n Huisvrou: The Book for Women Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAanspreeklikheid Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHammie Rating: 5 out of 5 stars5/5Abjater wat so lag Rating: 0 out of 5 stars0 ratings75 Rand Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie kind se naam is Anneke Rating: 5 out of 5 stars5/5Afgehandel (2de uitgawe) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMooier as Marilyn Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVerstevlei Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDagboek van 'n dork 3: Stories van 'n nie-so-talentvolle popster Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKortetjies en 'n lange Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSwartskaap Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSoene op 'n Suzuki Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDaar is 'n ou in my aarbei-smoothie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Poort 1: Bewakers Rating: 1 out of 5 stars1/5
Reviews for Alles wat blink
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews
Book preview
Alles wat blink - Melissa Scharneck
_0Na book_preview_excerpt.html [˲qh;Rva+á9zPƠP@wF^yɥo眬 +ɓYy
/ŋޏOŏ1z}hSrwg7
]Wn|O1zշ>գ]9ۋiмxozr
ngo|§F=vm]_GTcURV8i/
C3E
o|ڻ@(PSo՟>ihGrok}.чk;@ej½lG^MC;]<]{{JO[!6|*L1'~:{|8=lp\=Ca.=ӄ_?#^c}Ceړ~[6ivƃ6c.ael_ ;9
3<b4/c[?ЏZ뱽z#\U9.RIzwRל4wf#MKIj9
[~> BGUs!`WDtvCusynz)]Fa]3la|KMBMm{=B!ty
ռ%R}PI䪭)qDM| =Ǐs[sM=/ɧ*CzUJz]m
I/@mnpMtV9}{n>e1:
-d^N?/a?'ipeF"N1fDs_tFlMv(=$fMҚ=&'`*]=#8
f׀V
W).~y+9(j^-E@%EFNvkz)"]Q3
gz0gxEQH3F9sr.lJ0xHuvOO68KC%3Vyۆ+&Ɓ.&3hX_Y j;TfqRA
~`dldQ}ϓ}˶{?]X"Jn%]p&&+u[ٛLً(U],${ܴyɔ!p@6@8MA*[M@
B\7C#d<4"ڬǟ-`[O yŨ{\I#\X s[rETrY~XG^0@1#I5R菄2pmP'bT9xF#7/M
8;A/*eJ"CէGC.'-Nx/݊N7~x'8_nBϴH^[e)S$IL4Q-dדoR\S9cGd5`0x[-IsN4tN9jWH*ͥp`NEf)Ƨ .okBns;o>Ŏ;saRx"'Np7+~*`#'O#؋Hk"&i'
_řVNE2nRC쒻Kiɋ l#;P5ۆS}Iͳ5G>Re@L)D#ƴ
'ﺳ#t/s5X$@K
!%*+c^\c)
FEC]!`Mp"V̡H(Y6%?TI'DM0
4'xKGGqmlA