Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 GLANSHUWELIK ‘OP DIE ROTSE’

Die glanspaar Angelique en Jacques Potgieter se huwelik is op die rotse nadat daar verlede jaar op sosiale media beweer is hy was ontrou aan haar

Dit is vir my alles reg dat hulle uitmekaar wil gaan. Want ons weet nie wat alles in iemand anders se huis aangaan nie. Ek sal hulle nie sleg maak nie, maar dis die kinders wat daaronder ly. Baie sterkte.

DIANNE

Twee mense kan nie by mekaar bly net ter wille van hul kinders nie. Hoe gaan ’n mens aan as daar ’n rondlopery was? Daardie vertroue is mos nou permanent geskaad. Mense werk ook nie meer hard genoeg aan hul huwelik nie.

PAULINE

Ai, dis altyd sleg om van sulke goed te hoor. Dit is so jammer. Dit is ’n man na wie ’n mens opsien, en dan kom sulke stories uit. Kon hy regtig nie soos ’n ware man optree nie? Jy het mos altyd ’n keuse: ja of nee.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee
Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot1 min read
STEM VIR JOU GUNSTELING en Jy Kan Óók ’n Vakansie Na Mauritius Wen!
1 gelukkige leser kan ’n vakansie vir twee na Mauritius wen*! 5 gelukkige lesers kan luukse parfuumolies van Tapputi wen. Besoek huisgenoot.com om vir die top-10 te stem. *Jy moet inteken op World Leisure Holidays se nuusbrief om in aanmerking te kom

Related