Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 OSCAR: GENOEG GEBOET?

Agt jaar agter tralies vir die moord op Reeva Steenkamp. Talle glo Oscar Pistorius verdien om parool te kry, maar ander dink hy moet nog boet

Los hom net uit. Parool is die voortsetting van sy vonnis buite die tronk. Hy sal ’n baie nou en reguit pad moet stap, anders word hy dalk weer toegesluit. Hy sal nooit so vry kan leef soos hy wil nie, en sal vir altyd vir sy daad boet.

STEPHANIE

Ek het tot drie weke gelede gevoel hy moet vrygelaat word. Maar toe skiet drie moordenaars my jongste seun dood, en ek voel heeltemal anders vandag. As hulle ooit gevang word, sal ek nie wil hê dat hulle ooit vrygelaat moet word nie.

HENNIE

Aan Reeva se ouers omdat die seer en die vrae altyd daar sal wees. Oscar, jy kry ’n tweede kans wat Reeva nie kan kry nie, maar sterkte en ek hoop die Steenkamps sal jou vergewe, al is dit moeilik. Mooi loop, almal.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot2 min read
Ziza En Nickey Jacobs
EK HET my pa in 2004 in ’n ongeluk verloor. Hy het van Victoria-Wes Kaap toe gegaan om werk te gaan soek, en hy sou weer in Desember daai jaar terugkom, maar hy’s in November in die ongeluk dood. So toe is die broodwinner weggevat. Dinge was donker.
Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Marinda Engelbrecht praat oor haar vriendskap met Peter Veldsman, die befaamde sjef, kosredakteur en kookboekskrywer wat op 82 oorlede is Hy was ’n ware kosikoon, so innoverend en wêreldwyd gerespekteer. Saluut! My deeglik gebruikte versameling harde

Related