Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘DANKBAAR VIR MY GESONDHEID’

In Vetkoekpaleis het sy altyd gespog oor haar ou, Tiger. Nou soek Liane Heyl regtig na liefde ‘want ek wil nie meer alleen baguettes gaan koop nie’

Liewe Boeboe, jy weet mos ons is lief vir jou. Ons wil jou graag gelukkig sien. Vra vir Willie Esterhuizen om tog asseblief weer ’n reeks te skryf met jou in die hoofrol. Jy sal dan gelukkig. Iewers wag ’n man ongeduldig.

DALEEN

Wat ek nie sou gee om weer saam met my ou man te gaan inkopies doen nie! Malls het ons vermy, anders het hy doodluiters op ’n bankie gewag. Daarna sou ons iets lekkers eet. Waardeer jul mans, al is hulle nie volmaak nie.

ETRA

Vir baie mense werk dit om getroud te wees. Ek wil asseblief nie ’n man hê nie. Dit klink na te veel werk, en ek love my single lewe! Sterkte Boeboe, hoop jy kry iemand wat vir jou goed is.

HD

Maar die regte man is jou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee
Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot1 min read
STEM VIR JOU GUNSTELING en Jy Kan Óók ’n Vakansie Na Mauritius Wen!
1 gelukkige leser kan ’n vakansie vir twee na Mauritius wen*! 5 gelukkige lesers kan luukse parfuumolies van Tapputi wen. Besoek huisgenoot.com om vir die top-10 te stem. *Jy moet inteken op World Leisure Holidays se nuusbrief om in aanmerking te kom

Related