Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 DERICK HOUGAARD MAAK SY OË OOP

Die voormalige rugbyheld van die Bulle en Springbokke het ná 11 dae in ’n geïnduseerde koma in die waakeenheid begin reageer. ‘Dankie vir gebede, hoop en liefde,’ het sy sangeres-vriendin Nádine aan aanhangers gesê.

Ek wens jou net die allerbeste toe, Derick. Mag jy spoedig weer sterk en gesond wees. Dankie aan God, wat jou lewe gered het, jy is sy Koningskind! Jou werk op aarde is nog nie klaar nie. Voorspoed.

ELLA

Jy is nie ’n mislukking nie en jou lewe ook nie. Moet net nie moed verloor en tou opgooi nie. Die lewe vra ons almal om te volhard. Daar sal altyd slegte en goeie tye wees. Wees net sterk, en jy sal nie omval nie.

WILLIE

Ek het die volgende Almal gaan deur slegte dinge. As almal hul slegte dinge in ’n sak sit en op die tafel plaas, watter een sal jy kies? Kies jou eie, want ander s’n is dalk nog erger. Dit is die lewe.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee
Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot1 min read
STEM VIR JOU GUNSTELING en Jy Kan Óók ’n Vakansie Na Mauritius Wen!
1 gelukkige leser kan ’n vakansie vir twee na Mauritius wen*! 5 gelukkige lesers kan luukse parfuumolies van Tapputi wen. Besoek huisgenoot.com om vir die top-10 te stem. *Jy moet inteken op World Leisure Holidays se nuusbrief om in aanmerking te kom

Related