Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 JIMMY SE NEEFS HET MY BROER VERMOOR

Die akteur Kobus Kleynhans se suster, Jeanie Boshoff, vertel Jimmy Abbott was glad nie betrokke nie, maar dat sy dood ou wonde oopgekrap het

Ek is baie jammer oor wat met jou broer gebeur het.

Maar ek is ook jammer dat Jimmy Abbott se naam nou weer hierby betrek moes word. Hoekom nie net die twee skuldiges by die naam noem nie?

ALTA

Jeanie, jy moet asseblief weer gaan lees wat met Lot se vrou gebeur het.

Moenie omkyk nie. Ons kan niks doen aan dit wat gister gebeur het nie; jy sal dit nooit kan verander of terugkry wat jy verloor het nie.

LORRIE

Wie van julle is in haar skoene? Wie van julle se kleinboet is vermoor? Moenie haar oordeel nie. Ja, dit het niks met Jimmy te doen nie, maar sy sê mos Jimmy se dood het ou wonde oopgekrap. Ek voel jammer vir haar.

LIENTJIE

Vergewe en laat jou lewe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Huisgenoot
REDAKSIE 021-406-4552 REDAKTEUR Yvonne Beyers NUUSREDAKTEURS Cyril Blackburn, Suzaan Hall EINDREDAKTEUR Hugo Loubser PRODUKSIEREDAKTEUR Marius Visser INHOUDSREDAKTEURS Deon Lamprecht, Johannes de Villiers, Susan Samuel TEKSREDAKTEURS Brenda Pienaar,
Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee

Related