Uitgewis, My Geheue
DIE afgelope vyf jaar is elke oggend vir hom ’n kykweertoneel oor ’n lewe waarvan hy die besonderhede oor en oor moet leer ken: sy eie. “Jy word wakker en jy voel dat hierdie plek jou eie is, maar jy weet nie regtig wat aangaan nie,” vertel Gerrie Ka