Hernubare energie
HOEWEL die son die aarde se hoofbron van energie is, word die energie in verskillende brandstowwe geberg en kan dit daardeur later gebruik word. Die brandstowwe of energiebronne, soos hout, petrol, houtskool, gas, kerswas, olie en steenkool, word weer vir die mens se oorlewing en gemak gebruik. Brandstowwe kan gebruik word om warm te bly, kos gaar te maak, vir lig om te kan sien, vir vervoer en soveel meer.
Energiebronne kan of wees. ’n Lang ruk reeds gebruik mense niehernubare energie om in ons behoefte vir energie en brandstof te voorsien. Maar met die groeiende wêreldbevolking en die groter behoefte aan energie sal die niehernubare energiebronne binne die volgende eeu uitgeput wees. Die klimaatskrisis en besoedeling is twee van die groot redes waarom veral
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days