Kuier

OP BAIE DUN YS

In alle uithoeke van die wêreld, in landelike sowel as stedelike gebiede, is die omvang van klimaatsverandering daar vir almal om te sien.

Daar was die onlangse verwoestende vloede in KwaZulu-Natal en Johannesburg. Die toename in veldbrande in Kaapstad en omgewing. Watertekorte in plekke soos Gqeberha in die Oos-Kaap. Sprinkaanplae in die Noord-, Wes- en die Oos-Kaap.

Alles die gevolge van klimaatsverandering, sê kenners. Die net kan wyer getrek word. Die droogte in Europa die afgelope somer. Die verskriklike vloede vanjaar in Pakistan weens die swaarder as gewoonlik moesonreëns en smeltende gletsers wat op 'n erge hittegolf gevolg het. Ekstreme winters en somers, met Kanada wat in 2021 die natste winter en warmste somer in sy geskiedenis ondervind het. Ysberge wat in die warmer poolstreke begin smelt, die see laat styg en iaagliggende eilande

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Die A-z Van K-beauty
Koreaanse skoonheidsorg, oftewel K-beauty, is al ‘n ruk lank die in-ding onder skoonheidskenners. Die klem is op moisturising, bestanddele wat sagkens op die vel werk, en ‘n natuurlike gloed van binne. Jy het dalk reeds produkte wat as Koreaanse skoo
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier1 min read
11 April 2024 Se Oplossings
VRAAG: Wie vertolk die rol van Penelope in Bridgerton? WENNER: STER-BLOKRAAI NR. 231 Ilse Swart, Melkbosstrand Dwars: 1. Kallus; 7. Boeke; 12. Ria; 13. Auk; 14. Onwel; 15. Irak; 16. Rigters; 17. Sensus; 21. Semi; 22. Meen; 25. Vlae; 27. Ore; 29. Invo