Huisgenoot

Die klimaatskrisis

TROPIESE storm Ana. Tropiese sikloon Batsirai. Tropiese storm Dumako. Tropiese siklone Emnati en Gombe. Dis almal hewige storms wat die suidooste van Afrika en Madagaskar in die eerste ses weke van 2022 getref het. Meer as ’n miljoen mense is geraak en sowat 230 is dood.

Navorsers van die groep World Weather Attribution (WWA), ’n netwerk van wetenskaplikes, sê die klimaatskrisis is die oorsaak van hierdie kwaai storms. Hul studies toon aardverhitting en die intensiteit wat met dié storms gepaardgaan, beïnvloed die reënval.

KLIMAATSVERANDERING EN AARDVERHITTING

is deel van die natuurlike omgewingsveranderinge wat oor honderde jare plaasvind. Dis wanneer weerstoestande, soos die temperatuur en reënval, begin afwyk van hoe dit vir ’n. Die hoofoorsaak vir die verandering in die klimaat is aardverhitting.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers