Huisgenoot

KOEBAAI, KITSKOS

IN November verlede jaar het dit hom getref: Só kan dit nie aangaan nie.

Hy is 46 jaar oud, die pa van ’n vierjarige seuntjie, en die skaal gaan staan stil op 150 kg wanneer hy daarop klim.

“Dis toe dat ek besef het ek moet my lewe verander,” vertel die akteur en TV-aanbieder Alvin Bruinders by die World of Golf-klub in Midrand.

Anrika, met wie Alvin 14 jaar getroud is, wag op die stoep van die restaurant wat op die gholfbaan uitkyk. Hul seuntjie, Avrick, is by die kleuterskool.

Hoewel die restaurant op sy spyskaart onder meer tjips en pasta het, die soort smulkos wat Alvin so graag in die program op VIA verorber, gaan hy vandag nie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related