Kuier

‘MY REIS NA 50 KG LIGTER!’

Hoeveel keer kyk ‘n mens na foto's en raak só moedeloos oor die mens wat na jou terugstaar, dat jy dit sommer van jou foon af delete? Of jy kyk in die spieël en herken skaars die persoon wat terugstaar …

Vir Abby-Gene Bissolati (28) van Kuilsrivier in die Kaap het twee sulke foto-oomblikke gelei tot ‘n leefstylverandering wat haar op ‘n reis na 50 kg ligter geneem het!

“Ek het nie voor die lockdown besef ek het gewig opgetel nie. My leefstyl was só dat ek elke dag vyfuur uit die huis is en saans laat tuisgekom en takeaways geëet het,” vertel dié webredakteur van Huisgenoot. “In lockdown het ek depressief, eensaam en confused gevoel, en omdat ek mal is oor bak en kosmaak, het ek myself tot 123 kg gebak en -kook.

“Toe die deure ná die lockdown begin oopgaan, kon ek nie na

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related