Huisgenoot

‘LAAT SEUN SE MOORDENAARS BOET’

DIT is ’n tydlose toneeltjie hier by die blou huisie in Eldorado Park, suid van Soweto. In die stowwerige voortuin lag en speel ’n groepie kinders, en onder ’n lendelam bakkie dut ’n hond onversteur deur al die vrolikheid.

Maar sodra jy die leefvertrek binne gaan, besef jy die vrolikheid buite is in skrille kontras met die hartseer wat die tweeslaapkamerhuis vul. Want ’n kind is te gou uit die hart van die gesin geruk.

Die seuntjie op die groot portret teen die afgedopte muur hou jou met sy oë vas, sy mond oop asof hy geluidloos skreeu. Teen ’n ander muur hang ’n portret van ’n leeu met ’n kruis en die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related