Huisgenoot

NOU KAN EK ROU

SY HET meer as ’n maand lank met die pynlikste wrok denkbaar in haar hart rondgeloop: verterende selfhaat dat dit dalk sý was wat haar klein blondekoppie se dood veroorsaak het.

Al het ander haar as ’n slegte ma oor haar seuntjie se dood uitgekryt, was die gedagte dat sy sélf vir die driejarige AJ se dood verantwoordelik was nog erger as die kwetsende woorde van ander. Die moontlikheid dat sy met haar motor oor haar eie kind gery het, het genadeloos aan Bernadette Small (31) geknaag

“Dit het tot in my siel gesny as ek die koerant optel en sien hulle sê ék was die een wat my kind doodgemaak het,” vertel Bernadette oor die mediaberigte van daardie tyd. “Ma het nie geweet sy ry oor seuntjie,” het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot8 min read
Sê Só Nee Vir Jou Narsis
JARE lank het sy in haar praktyk kliënt ná kliënt gesien wat gefrustreerd, depressief, verward of hartseer was. As terapeut is dr. Ramani Durvasula van Los Angeles, Kalifornië, geleer om hulle te help om hul gedragspatrone te verstaan en lewenstrateg
Huisgenoot2 min read
Geheime In Soebatskloof
DIS e.tv se eerste Afrikaanse telenovelle dié – en die reeks heet Kelders van geheime. Huisgenoot is onlangs genooi na die bekendstelling op Plaisir, ’n wynlandgoed naby Fransch hoek – en dit was ’n sterbelaaide geleentheid op die einste plek waar di

Related