Editor Letter
DIT is 2002 of 2003 en ek stap tussen die malende mensemassa op Oudtshoorn deur op soek na die restaurant waar ek Shaleen Surtie-Richards gaan ontmoet. Die dag is warm, die musiek blêr uit die feestente waar mense kuier hier by die Klein Karoo Nasion