Huisgenoot

Editor Letter

DIT is 2002 of 2003 en ek stap tussen die malende mensemassa op Oudtshoorn deur op soek na die restaurant waar ek Shaleen Surtie-Richards gaan ontmoet.

Die dag is warm, die musiek blêr, en ek moet ’n onderhoud met ’n Afrikaanse ikoon voer. Ek voel geïntimideerd – wat sal sy tog van dié jong dingetjie met haar oorywerige vrae dink?

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot9 min read
Waar Elke hond Se Dag Aanbreek
WANNEER jy van die hoofpad afdraai, hoor jy dit reeds. Die geblaf. En dis nie net ’n hond of twee of drie nie. Dis ’n trop. ’n Trop wat bláf. Kronkel van die N1 tussen De Doorns en Touwsrivier op die R318-grondpad in die rigting van Ashton, en dit ra
Huisgenoot1 min read
Foto Van Die Week
HIERDIE WEEK IN DIE GESKIEDENIS ■
Huisgenoot2 min read
Groot Op Geskenke
In ’n onlangse onderhoud met Harper’s Bazaar het DAKOTA FANNING (30) vertel dat Tom haar in 2005 verras het met haar eerste selfoon – ’n Motorola Razr. Dit was terwyl hulle besig was om War of the Worlds te skiet. “Ek was maar net 11 jaar oud,” het s

Related