Kuier

MAN MET 'N STEM

KORTVERHAAL

“Dankie dat jy hierdie tegnologies uitgedaagde vrou altyd so geduldig help,” skerts Sue-Anne. As sy met die rekenaar vashaak, vra sy altyd vir Darren by die helpdesk van die universiteit se inligtingstegnologie-afdeling om hulp. Hy en sy maak Teamviewer oop, dan los hy sommer tjop-tjop haar probleem op. Sy weet nie hoe hy lyk nie, maar hy het die melodieuse stem van ’n radio-omroeper.

“Daar is seker ander dinge waarmee jy goed is,” sê hy. “Almal het mos hulle eie talente. Wat is joune?”

“Ek is ’n ‘finalejaar’ by die Konserv en my talent is klavierspeel,” laat Sue-Anne hoor.

“Dis cool. Ek speel sukkel-sukkel. Kan darem note lees,” sê hy.

Sy lag. “Het jou ma jou gedwing om klavierlesse te neem?”

“Sy het. Ek sou graag wou hoor hoe jy speel,” sê hy.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my
Kuier2 min read
Boodskappe
“'n ‘Gangstar’ duisend!”, 11 April Lamees Petersen, jy kan voorwaar trots wees op jouself en jou kinders op hul mamma. As jou hart op die regte plek is, kan jy alles vermag. Ek hoop daar is ander wat jou voorbeeld sal volg. EDNA BOTHA Ek het nie gewe
Kuier1 min read
Groot Woordbou
NR. 167 asbes aanwend apostel bandana bewus bloekom chevron dekaan defek engelvis elektries fakkel feodaal genetika glans hersenskim hokkie integrasie intap jonk janfiskaal kalk kapoet kompas landelik leuen minstens moltrein myner natuur Newton oopst

Related