SARIE

’n Vroulike Emo  Tarryn LAMB

Sy het die stem, die ritme, die looks. Dan kan Tarryn Lamb boonop act ook.

Die volle pakkie, mét ’n strik om. Noem haar sommer “’n Emo met lang hare”. En dit kom uit die perd se bek: van die man met die indrukwekkende coif homself.

Daar is ’n gemaklike sinergie tussen hulle, wys hul weergawe van Lady Gaga en Bradley Cooper se treffer Shallow. Een mens, eintlik, as jy nou van werketiek en respek vir mekaar én die bedryf praat, sê onse Emo Adams, die Tall, dark en Afrikaans-vermaaklikheidster. En: “Sy laat als so maklik lyk, wat ’n gawe.” ’n Reuse-kompliment van die man wat kan dans, sing en grappies maak sonder om skynbaar ’n druppel sweet te stort.

Toe hy haar kontak om mede-aanbieder te wees van sy kykNET-talentkompetisie, Maak my famous*, was haar reaksie ’n verbaasde: “Wát? Emo, ek het dit nog nooit gedoen nie. Ek weet nie hóé nie.” En hy: “Jy kan dit doen.” En sy hét.

Haar man, Lester Timothy, sê sy volg immer die scenic route deur die lewe. Synde die , die moeilike een, verduidelik sy. Altyd op soek na nuwe uitdagings. “As iets werk en die ervaring is goed, voel ek ek het nou alles geleer en moet aanbeweeg. ’n Ander plek en meer groei.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE2 min read
Hulle't Ja Gesê! TOP 35
Hulle’t ja gesê vir ’n kans om SARIE se veertiende Voorbladgesig-wenner te word. Ja! om die kroon te dra as SARIE se vyfde Nuwe Gesig. Oor sewe dekades het SARIE nog altyd gespog met voorblaaie wat iets sê van die wêreld waarin ons leef en die vroue
SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It

Related