Ons Inspirasie
SAAMGESTEL DEUR DIE SARIE-SPAN Kobaltblou is 2020 se swart, sê Pantone; bruin is die nuwe swart het tendenskenner Li Edelkoort begin verlede jaar gesê en gou was winkels gevul met bruin, beige, karamel, mosterd, heuninggeel en room. Maar swart sal a