SARIE

Kopie van die maand

‘Ek glo elke vrou moet belê in ’n item van egte leer. Myis altyd my swart leerbaadjie. Sonder dat ek twee keer hoef te dink is dit altyd die baadjie wat ek gryp. Dit pas by enigiets en het die vermoë om ’n uitrusting dadelik ’n duursame gevoel te gee. Boonop is daar ook iets aan ’n leeritem, hetsy dit baadjie, broek, romp, hemp, handsak of handskoene is, wat ’n vrou sexy laat voel. Met leeritems volop in internasionale ontwerpers soos Versace, Alexander Wang en Isabel Marant se herfswinter-reekse, is leer ’n móét in jou klerekas die winter.’

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE1 min read
Sarie
REDAKTEUR Michélle van Breda KUNSDIREKTEUR Maresa Pretorius PROJEKBESTUURDER Pieter Hugo STYL- EN SOSIALE REDAKTEUR Fanie Cronjé 082 934 5226 MODEREDAKTEUR Amaria Carstens 072 041 3393 KOSREDAKTEUR Herman Lensing SKRYWER EN ASSISTENT MODE EN KOS
SARIE5 min read
7 Dinge Oor Plasebo’s Medisyne Se Raaisel
Mense wat haar ken, weet al: As Shudira ingedagte is, woel sy met haar wysvinger in haar regteroor. Sy vroetel dan met die vuurhoutjie wat sy glo daarin afgebreek het. Glo, want al het ’n spesialis daai oor goed deurgekyk, kon sy niks opspoor nie. Ma