SARIE

Vrou-alleen na 26 lande

Kersfees 2018 gee haar broer, André, vir haar ’n swart Moleskinenotaboekie. Voorin skryf hy: “Daar is ’n lig wat ons almal op hierdie planeet moet volg en ek glo vrede wag vir die wat aanhou om daardie lig te volg . . . hierdie boekie is vir jou om die lig vas te vang.”

Sy het dié dagjoernaal (en ’n hele paar ander) op haar agt maande lange soloreis deur 26 lande volgeskryf . . .

Die 24-jarige Carina Troost van die Paarl glo sy het dié “lig” gevind – “in wegslaan-oomblikke” waar sy besef het hoe baie sy kan leer, hoe mense verskil, hoe ongelooflik die natuur is en hoe sy alles moet respekteer en waardeer. “Hoe verduidelik jy vir iemand die wonder van ’n lugballonrit in Kappadosië waar jy afkyk op ’n unieke Turkse landskap?” Sy is ryper en kyk holisties na die wêreld, dankbaar vir haar lewe in Suid-Afrika, want hier is baie dinge om op trots te wees.

Ná haar meestersgraad in landbou-ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch (haar tesis is in 2019 deur die Landbou-ekonomievereniging van Suid-Afrika as die beste in die land aangewys) het haar pa, Pieter,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE2 min read
Hulle't Ja Gesê! TOP 35
Hulle’t ja gesê vir ’n kans om SARIE se veertiende Voorbladgesig-wenner te word. Ja! om die kroon te dra as SARIE se vyfde Nuwe Gesig. Oor sewe dekades het SARIE nog altyd gespog met voorblaaie wat iets sê van die wêreld waarin ons leef en die vroue
SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It

Related