SARIE

‘Ek’s nou weer op my happy place’

Met ’n ma in die kollig is dit nou maar een van daai dinge. Olivia Rose Abrahams se eerste voorblad was op ’n brose drie maande. Knieserig gewees en Ma het getroos: “Toemaar, ek het nét so gevoel met my eerste een.” Op twee, weer sulke tyd, het haar swart haartjies plek gemaak vir ’n koperblonde krullebol. Ag, die derde keer, op sewe, was sy al grootnooi – mal oor die aandag, klere, grimering, al die girly-goed wat daarmee saamgaan.

Olivia was nogal in die gesig gevat toe SARIE die daaropvolgende jaar besluit dis haar kleinboet, Thomas (nou 7), se beurt om saam met Ma te poseer. “Wat? Wil Fanie [SARIE-stylredakteur] my nie hê nie? Is hy nie meer liéf vir my nie? Is my wérk nie goed genoeg nie?” Met ’n armpie wat teatraal deur die lug trek, wys Diaan Lawrenson, haar bekende ma. Met haar ouers albei in die akteursbedryf, weet Olivia hoe belangrik dit is dat jou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE7 min read
’N KONINKLIKE BESTEMMING Bloubloed stil-stil in SA
“Ons” fassinasie met “hulle” – die koninklikes en adellikes van die wêreld – kan nie ontken word nie, nie eens deur die mees geswore republikein nie! Wanneer dié bloubloediges boonop die een of ander verbintenis met ons mooie Suid-Afrika het, het jy
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It
SARIE7 min read
‘My Ma Het Ons Nooit Weer Kom Haal’
Terry Steenhuisen onthou dit so goed asof dit gister gebeur het. Sy was nege jaar oud. Dit was Vrydag, ’n verpligte “uit-naweek” by die kosskool. Sy het met haar tassie by die venster gesit en uitgekyk vir haar ma. Die motors het gekom en gegaan, maa

Related